logo
MUSICULA "SPINELLA" FEESKONSERT 2019
 
Sondag 17 November 15:00
 

In 2016 is daar ’n Musicula Feeskonsert van stapel gestuur. Dit is met groot entoesiasme deur die publiek begroet. So onthou ons dan almal die kapperjolle in Gannaput, waarmee ons in die 2017 Feeskonsert begroet is en die Troebadoer van 2018.

In 2019 spin Spinella spinnekop liedjies met rympies vir kinders en kleintjies, gekomponeer deur Lida van Dyk.

Meer inligting oor hierdie fantastiese feeskonsert vir 2019 volg binnekort.

Kaartjie pryse:

Sondag 17 November 15:00

R150 Volwasse   R110 Kind

BESPREEK NOU

Brooklyn Theatre (012 460 6033)
Greenlyn Village Centre
C/o Thomas Edison and 13th Streets
Menlo Park